My Roeping as ʼn Penmusiekkoördineerder
Bykomende Hulpbronne
Benewens die Algemene Handleiding, oorweeg asseblief hierdie bykomende hulpbronne om jou in jou roeping te ondersteun.
-
Kerkmusiekbiblioteek.Die Kerk se volledige versameling gemeentelike-, koor-, solo- en instrumentele musiek.
-
Basiese Musiekdirigeerkursus.Leer om musiek te dirigeer.
-
Basiese Musiek-klawerbordkursus.Leer om vierstemmige gesange op die klavier of orrel te begelei.
-
Gebruik van die Gesangeboek.Instruksie vir die gebruik van die hulpbronne wat in die gesangeboek ingesluit is.
-
Gebruik van die Children’s Songbook [Kinderliedereboek].Instruksie vir die gebruik van die hulpbronne wat in die Children’s Songbook [Kinderliedereboek] ingesluit is.
-
Vrae wat Dikwels Gevra Word.Antwoorde vir algemene vrae wat betrekking het op musiek by die kerk.