President Nelson leer dat diegene wat ʼn verbond met God gesluit het, toegang het tot ʼn spesiale soort liefde en genade en dat ons op hierdie tydstip in die geskiedenis geroep is om die wêreld te leer oor die skoonheid en krag van die nuwe en ewigdurende verbond.