Studiehulp
JSV, Exodus 33


JSV, Exodus 33:20, 23. Vergelyk Exodus 33:20, 23

Geen sondige mens kan God se aangesig sien en lewe nie.

20 En hy het vir Moses gesê, Jy kan nie my aangesig op hierdie tydstip sien nie, sodat my toorn nie ook teen jou ontvlam word en Ek jou vernietig nie, en jou volk; want geen sondige mens onder hulle kan My op hierdie tydstip sien en lewe nie, want hulle is almal uitermate sondig. En geen sondige mens het te eniger tyd, nog sal daar enige sondige mens op enige tydstip wees wat my aangesig sal sien en lewe nie.

23 En Ek sal my hand wegneem, en julle sal my agterste gedeeltes sien, maar my aangesig sal nie gesien word, soos by ander tye nie; want Ek is kwaad vir my volk Israel.