“Opsomming van Onlangse Opdaterings,” Algemene Handleiding: Diens in Die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae (2023).
“Opsomming van Onlangse Opdaterings,” Algemene Handleiding.
Opsomming van Onlangse Opdaterings
Augustus 2023
Regdeur die handleiding is die frases “die werk van heil en verheffing” en “die Here se werk van heil en verheffing” verander na “God se werk van heil en verheffing” om te beklemtoon dat ons uitgenooi word om deel te neem aan God se werk.
Hoofstukke 1—4 is hersien om die grootte van hierdie hoofstukke te verminder.
Hoofstuk 18. Uitvoering van Priesterskapsordinansies en -seëninge
Hoofstuk 20: Aktiwiteite
Hoofstuk 25: Tempel- en Familiegeskiedeniswerk in die Wyk en Pen
Hoofstuk 26: Tempelaanbevelings
-
26.2.2. Verlore of Gesteelde Aanbevelings (hernommer; nuwe afdelingsnommer word getoon)
-
26.2.3. Houers van Aanbevelings Wat Nie die Standaarde van Waardigheid Uitlewe Nie (hernommer; nuwe afdelingsnommer word getoon)
-
26.3. Algemene Riglyne vir die Uitreik van Tempelaanbevelings (inligting is geskuif na 26.3.3)
Hoofstuk 27: Tempelordinansies vir die Lewendes
Hoofstuk 28: Tempelordinansies vir die Afgestorwenes
Hoofstuk 29: Vergaderings in die Kerk
-
29.3.10. Penjeugleierskapskomiteevergadering (hersiene inligting oor doel en deelnemers)
-
29.3.11. Penbiskopsraadsvergadering (hersiene inligting oor doel en wie die vergadering lei)
-
29.8. Foto’s en Video-opnames van Vergaderings (nuut; aangepas uit vorige 35.5.10)
Hoofstuk 30: Roepings in die Kerk
-
30.8.1. Wyksroepings (veranderings aan onderskraging vir roepings in Verligtingsvereniging)
Hoofstuk 33: Rekords en Verslae
Hoofstuk 34: Finansies en Oudits
-
34.7.3. Die Finansiële Oudit (familiegeskiedenissentrums word nou FamilySearch-sentrums genoem)
Hoofstuk 35: Versorging en Gebruik van Byeenkomplekke
-
35.5. Beleide ten opsigte van die Gebruik van Kerkbyeenkomplekke
-
Hierdie afdeling is hernoem en byna heeltemal hersien.
-
Hoofstuk 38: Kerkbeleid en Riglyne