2015
Leerstellings van Ons Tyd
November 2015


Leerstellings van Ons Tyd

Vanaf November 2015 tot April 2016, moet die Melgisédekse Priesterskap en Verligtings Vereeniging lesse op die vierde Sondag voorberei word, uit een van die praatjies wat gegee is in die Oktober 2015 algemene konferensie. In April 2016 kan praatjies uit die April 2016 of Oktober 2015 algemene konferensie gekies word. Ring en distrik presidente kies die praatjies wat in hulle areas gebruik sal word, of hulle kan die verantwoordelikheid aan die biskoppe en tak presidente oordra.

Die praatjies is in baie tale beskikbaar by conference.lds.org.