2013
Lewer jou Getuienis
Desember 2013


Kinders

Lewer jou getuienis

Jy kan die geskenk van die evangelie hierdie kersfees deel deur ʼn vriend of naaste ʼn afskrif van die Boek van Mormon te gee met jou getuienis daarin geskryf. Volg hierdie stappe om dit gereed te kry:

  1. Op a stuk papier, meet ʼn reghoek min of meer 4½ x 6½ duim (11½ x 16½ cm) en vra ʼn volwassene om jou te help om dit uit te sny.

  2. Voeg ʼn prentjie van jouself— of ʼn skets of ʼn foto— aan die bokant van die bladsy.

  3. Skryf jou getuienis onder jou prentjie.

  4. Kry ʼn volwassene om jou te help om die papier aan die binnekant van die Boek van Mormon vas te maak.