Studiehulp
Zoram, Zoramiete


Zoram, Zoramiete

In die Boek van Mormon, die dienskneg van Laban wat by Nefi en Lehi aangesluit het om na die beloofde land te kom (1 Ne. 4:31–38). Vanweë Zoram se getrouheid het Lehi hom saam met Lehi se eie seuns geseën (2 Ne. 1:30–32). Sy afstammelinge was bekend as Zoramiete (Jakob 1:13).