Studiehulp
Woord van God


Woord van God

Onderrig, gebooie, of ’n boodskap van God. God se kinders mag sy woord direk ontvang deur openbaring deur die Gees of van sy gekose diensknegte (L&V 1:38).