Studiehulp
Sluier


Sluier

’n Woord wat gebruik word om te beteken: (1) ’n Simbool van ’n skeiding tussen God en die mens, (2) ’n Dun kleed wat deur mense gedra word om hulle hoof of gesig te bedek, of (3) ’n Godgegewe vergeetlikheid wat mense se geheues afsluit van die vooraardse bestaan.