Studiehulp
Urim en Tummim


Urim en Tummim

Instrumente wat deur God berei is om die mens te help om openbaring te ontvang en om tale te vertaal. In die Hebreeuse taal beteken dié woorde “ligte en volmaakthede.” Die Urim en Tummim bestaan uit twee stene wat in silwer boë geplaas is en word somtyds gebruik met ’n borsplaat (L&V 17:1; JS—G 1:35, 42, 52). Hierdie aarde sal ’n groot Urim en Tummim word in sy geheiligde en onsterflike toestand (L&V 130:6–9).