Studiehulp
Dank, Dankbaar, Danksegging


Dank, Dankbaar, Danksegging

Dankbaarheid vir seëninge wat van God ontvang is. Om dankbaarheid te toon is aangenaam vir God en ware aanbidding sluit in om Hom te dank. Ons moet dank betoon aan die Here vir alle dinge.