Studiehulp
Talent


Talent

’n Vroeëre gewigsmaat of som geld wat baie waardevol was. Dit dien ook as ’n simbool van iets wat baie waardevol is, soos die evangelie van Jesus Christus (Matt. 25:14–29; Ether 12:35; L&V 60:2, 13).