Studiehulp
Smith, Hyrum


Smith, Hyrum

’n Ouer broer en getroue metgesel van Joseph Smith. Hyrum is op 9 Februarie 1800 gebore. Hy het gedien as ’n assistent vir Joseph in die Kerk se presidensie, asook om die tweede Patriarg van die Kerk te wees. Op 27 Junie 1844 het hy ’n mede-martelaar geword met Joseph in die Carthage-gevangenis.