Studiehulp
Tweede Koms van Jesus Christus


Tweede Koms van Jesus Christus

Aan die begin van die Millenniale era sal Christus na die aarde terugkeer. Hierdie gebeurtenis sal die einde beteken van die verganklike proeftyd van hierdie aarde. Die bose sal verwyder word van die aarde en die regverdiges sal opgeneem word in ’n wolk terwyl die aarde gereinig word. Alhoewel geen mens presies weet wanneer Christus vir die tweede keer sal kom nie, het Hy ons tekens gegee om na op te let wat sal aandui dat die tyd naby is (Matt. 24; JS—M 1).