Studiehulp
Heil vir die Dode


Heil vir die Dode

Die geleentheid vir diegene wat gesterf het sonder om die reddende ordinansies van die evangelie te ontvang, om hierdie ordinansies te ontvang deur lewende waardige lede van die Kerk wat dit vir hulle in tempels uitvoer. Die dode word die evangelie in die geesteswêreld geleer en mag die ordinansies aanvaar wat vir hulle in die sterflikheid uitgevoer word.

Getroue lede van die Kerk doen navorsing en berei familiegeskiedenisse voor om die name en geboortedatums van voorouers vas te stel sodat die reddende ordinansies vir hulle uitgevoer kan word.