Studiehulp
Herstelling van die Evangelie


Herstelling van die Evangelie

God se hervestiging van die waarhede en ordinansies van sy evangelie onder die mense op aarde. Die evangelie van Jesus Christus het verlore gegaan van die aarde deur die afval wat plaasgevind het wat gevolg het op die aardse bediening van Christus se Apostels. Daardie afval het die Herstelling van die evangelie noodsaaklik gemaak. Deur visoene, die bediening van engele en openbarings aan mense op die aarde, het God die evangelie herstel. Die herstelling het begin met die Profeet Joseph Smith (JS—G 1; L&V 128:20–21) en het voortgegaan tot op hede deur die werk van die Here se lewende profete.