Pentateug Sien ook Deuteronómium; Exodus; Génesis; Levítikus; Moses; Númeri; Ou Testament ’n Naam wat aan die eerste vyf boeke van die Ou Testament gegee is—Génesis, Exodus, Levítikus, Númeri, en Deuteronómium. Die Jode verwys na hierdie boeke as die Tora of wet van Israel. Hulle is geskryf deur Moses (1 Ne. 5:10–11).