Studiehulp
Olyfboom


Olyfboom

’n Boom wat algemeen in Israel voorkom en ’n belangrike landboukundige hulpbron in Bybelse lande. Dit word vir sy hout, vrugte, en olie gekweek. Die olyfboom word mees dikwels in die skrifture gebruik om die huis van Israel te simboliseer.