Studiehulp
Eed


Eed

Soos gebruik in die skrifture, gewoonlik ’n heilige verbond of belofte. Goddelose persone, insluitende Satan en sy engele, sluit egter ook verbonde om hulle bose doelstellings te bereik. In Ou Testamentiese tye was ede aanvaarbaar; Jesus Christus het egter geleer dat mense nie moet sweer in die naam van God of sy skeppinge nie (Matt. 5:33–37).