Studiehulp
Barmhartig, Barmhartigheid


Barmhartig, Barmhartigheid

Die gees van medelye, teerheid en vergifnis. Barmhartigheid is een van die eienskappe van God. Jesus Christus bied barmhartigheid aan ons deur sy soenoffer.