Studiehulp
Liahona


Liahona

In die Boek van Mormon, ’n brons bal met twee wysers wat rigting gegee het—soos ’n kompas—en ook geestelike aanwysings aan Lehi en sy volgelinge wanneer hulle regverdig was. Die Here het die Liahona verskaf en het aanwysings daardeur gegee.