Studiehulp
Taal


Taal

Woorde, geskrewe of gesproke, wat saamgevoeg word in spesifieke patrone ten einde inligting, gedagtes en idees mee te deel. Hoe ons taal gebruik, toon hoe ons voel teenoor God en ander mense. By die Tweede Koms van Jesus Christus sal die Here aan die hele mensdom ’n suiwere taal gee (Sef. 3:8–9).