Studiehulp
Johannes die Doper


Johannes die Doper

Die seun van Sagaría en Elisabet in die Nuwe Testament. Johannes is gestuur om die mense voor te berei om die Messias te ontvang (Joh. 1:19–27). Hy het die sleutels van die Aäroniese Priesterskap gehou en het Jesus Christus gedoop.