Studiehulp
Jode


Jode

Jode kan (1) afstammelinge van Juda wees, een van die twaalf seuns van Jakob, (2) mense van die voortydse suidelike koninkryk van Juda, of (3) mense wat die geloof, lewenstyle en oorlewerings van Judaïsme beoefen, maar mag Joods vanaf geboorte wees of nie wees nie. Dit is gebruiklik om die woord Jood te gebruik om te verwys na al die afstammelinge van Jakob, maar dit is ’n fout. Dit moet beperk word tot diegene van die koninkryk van Juda, of meer spesifiek vandag, diegene van die stam van Juda en sy deelgenote.