Studiehulp
Jered


Jered

’n Boek van Mormon leier wat, tesame met sy broer, ’n groep mense gelei het vanaf die Toring van Babel na ’n beloofde land in die westelike halfrond (Ether 1:33–2:1).