Studiehulp
Jered, Broer van


Jered, Broer van

’n Boek van Mormon profeet. Hy en sy broer het die Jereditiese nasie gestig toe hulle ’n groep mense gelei het vanaf die Toring van Babel na ’n beloofde land in die westelike halfrond (Ether 1–6). Hy was ’n man met so ’n groot geloof dat hy met die Here van aangesig tot aangesig gespreek het (L&V 17:1). Sy verhaal is opgeteken in die boek van Ether.