Studiehulp
Genade


Genade

Die vermoënde krag van God wat mans en vroue toelaat om seëninge te ontvang in hierdie lewe en om die ewige lewe en verheerliking te verwerf nadat hulle geloof beoefen het, bekeer het, en hulle beste pogings aangewend het om die gebooie te onderhou. Sulke goddelike hulp of krag word gegee deur die barmhartigheid en liefde van God. Elke sterflike persoon het goddelike genade nodig vanweë Adam se Val en ook vanweë die mens se swakhede.