Studiehulp
Goue Plate


Goue Plate

’n Kroniek wat geskryf is op goue plate. Dit vertel die verhaal van twee groot beskawings op die Amerikaanse vastelande. Joseph Smith het ’n gedeelte van hierdie plate vertaal en gepubliseer. Hierdie vertaling word genoem die Boek van Mormon. (Vir meer inligting, sien “Inleiding” en “Die Getuienis van die Profeet Joseph Smith” in die Boek van Mormon.)