Studiehulp
Duif, Teken van die


Duif, Teken van die

’n Voorafgereëlde teken waardeur Johannes die Doper die Messias sou herken (Joh. 1:32–34). Joseph Smith het geleer dat die teken van die duif deur God ingestel is voor die skepping van die wêreld as ’n getuienis van die Heilige Gees; daarom kan die duiwel nie verskyn in die teken van die duif nie.