Studiehulp
Skuld


Skuld

Die term skuld het twee basiese betekenisse in die skrifture (1) Soos gebruik in die skrifture, laat geld of besittings wat geskuld word aan ’n ander die lener in ’n soort knegskap verkeer. In ’n ander sin het Jesus geleer dat ons die Vader moet vra om ons ons skulde te vergewe, of om ons vry te stel om die prys vir ons sondes te betaal—deur die soendood van Jesus Christus—nadat ons andere hulle oortredinge teenoor ons vergewe het (Matt. 6:12; 3 Ne. 13:11). (2) Die toestand waar verkeerd gedoen is, of die gevoelens van berou en smart wat sonde behoort te vergesel.