Studiehulp
Selestiale Heerlikheid


Selestiale Heerlikheid

Die hoogste van die drie grade van heerlikheid wat ’n persoon kan bereik na hierdie lewe. Hier sal die regverdiges woon in die teenwoordigheid van God die Vader en sy Seun Jesus Christus.