Studiehulp
Alfa en Omega


Alfa en Omega

Alfa is die eerste letter in die Griekse alfabet; Omega is die laaste. Hulle is ook name wat gegee word aan Jesus Christus en word gebruik as simbole om te toon dat Christus beide die begin en die einde is (Openb. 1:8; L&V 19:1).